"Water & Wastewater Engineering (WWE) was appointed to conduct the upgrades to our water treatment works. The applied technology was appropriate and the results are outstanding."
- I Theron (Bergrivier Municipality)
"Die raad wil u bedank vit u hantering van die Algeria Padstal watervoorsienings pprojek. Goeie tegniese bystand en bestuur van die plaaslike kontrakteurs het grootliks daartoe bygedra dat die projek binne die voorgestelde tydsraamwerk en binne die begroting afgehandel kon word."
- JJ Hoffman (Weskus Distriksmunisipaliteit)
"Die kwaliteit en passie waarmee die maatskappy sake doen is onberispelik en ek kan hulle ten sterkste aanbeveel vir enige konsultasie en ingenieurswerk in die water- en riool suiwerings dissiplines."
- Dean Wasserman (Direkteur Ingenieursdienste)
CONTACT US:
Tel: +27 (0)21 880 1829
Fax: +27 (0)21 880 2820
Cell: +27 (0)82 870 1988



































