"Die opgradering van waterwerke vir oksidasie van yster en mangaan (proses verbetering t.o.v water kwaliteit en besparing op chemikalië). Die monitering van beide drinkwater en riool uitvloeisel asook die raadgewer m.b.t proses verbetering. Bogenoemde funksies is deurlopend deur Water & Wastewater Engineering gemonitor en die finale produk getuig van hulle toewyding en betrokkenheid."
- B Schippers (Cederberg Municipality)
"Water & Wastewater Engineering (WWE) was appointed to conduct the upgrades to our water treatment works. The applied technology was appropriate and the results are outstanding."
- I Theron (Bergrivier Municipality)
"Water & Wastewater Engineering het hom bewys as ’n maatskappy wat die ekstra tree loop vir sy kliënte."
- Dean Wasserman (Direkteur Ingenieursdienste)


































































